Suntouched Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 58 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Suntouched Inn is 'n gastehuis in die rustige plattelandse dorpie Napier, 'n ideale basis vanwaar die Overberg-streek en die bekoorlike dorpie self verken kan word. Die gastehuis bied gemaklike verblyf met 'n swembad, braaigeriewe op die grasperk, 'n restaurant en 'n volledig gelisensieerde kroeg.
Verblyf word aangebied in 4 gastekamers in die hoofhuis, 1 selfsorgkothuis. Die kamers is individueel versier, en die gaste-sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv-kanale. Die meeste van die kamers het elk 'n en suite-badkamer, en sommige het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die selfsorgkothuis is 'n ou skuur op die eiendom wat omskep is in 'n karaktervolle selfsorgkothuis bekend as The Barn.
Die verblyf is ideaal vir kontrakteurs op 'n kort- of langtermynverblyfbasis en ook vir groepbesprekings, motorfietsryers, verjaardagvieringe en gesinsuitstappies.
Gaste is welkom om by die swembad te ontspan, in die volledig gelisensieerde restaurant en sitkamerkroeg te eet, of gebruik te maak van die gemeenskaplike braaigeriewe. WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.
Suntouched Inn is 40.3 km vanaf die pragtige strande van Arniston, 48.5 km vanaf Struisbaai, en 54.5 km vanaf Kaap Agulhas. Kaapstad is 169 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Theunie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 58 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Suntouched Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 58 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang