Sunview Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Goedgewaagd, Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sunview Accommodation is tussen Delareyville en Vryburg geleë, 3 km vanaf die N14. Die eenheid bied gerieflike verblyf, ideaal vir paartjies en oornaggaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi.
Die omgewing is vreedsaam, veilig, rustig en stil, wat dit 'n ideale wegbreek van die gewoel van die stadslewe maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Farm Goedgewaagd, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Sunview Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Goedgewaagd, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang