Successfully reported

Supa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
3.8
Emmy D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Dis 'n fantastiese plek, winkels Parow Mall loopafstand. Jip, dit was baie aangenaam, eienaar en staff baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamai V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Good value for money. Samira the host is a very good and kind host. The lady cleaning our rooms made our stay very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodrick V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Dit was lekker. Dit was rustig. Dit was baie aangenaam. Dit was skoon. Ja, dankie, lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charlene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Baie lekker, en sal weer. Ons het ons kamer baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mervyn Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Lekker gerus. Geen warm water. Geen DSTV – net Openview (die webtuiste se "sekere DSTV-kanale"). Uitkloktyd is 10:00 (die webtuiste se 12:00). Een bedkassie sou baie gehelp het. Geen waaier – die lug staan stil. Die bed raas, maak nie saak waar jy lê nie. Bring jou eie seep saam. Ten spyte van bogenoemde sal ek hulle weer ondersteun, want dit is goedkoop en jy kan lekker heeldag in die stad rondrits en net saans kom slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2025

Verkeerde plek geleë. Verkeerde bestuur. Verkeerde indruk op fotos! Wat 'n teleurstelling, in die verblyf en in die webtuiste! Kan nie glo julle kan so 'n slaapplek aanbeveel nie!

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Elize V
1 nag
4.2
Mrt 2024

Dis altyd lekker om vriende en familie te sien. Verblyf het aan ons behoefte vir een nag se oorslaap voldoen. Beddegoed kan bietjie opgradeer word en 'n bedkassie/tafeltjie sal gaaf wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Janette L
1 nag Gesin met tieners
2.2
Sep 2024

Net 'n oornag. Het laat inboek gedoen. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering agter hekke voor ingang. Ongelukkig het ontvangs en gang erg geruik na sigaretrook. Ons kamer was netjies en skoon, maar 'n ligte reuk van sigarette was nie aangenaam nie. Baie basies, maar voldoende vir wat ons benodig het vir 1 aand se veilige verblyf. Area nie so mooi nie en dalk nie so veilig nie. Kon nie aan WiFi connect nie en TV ook nie gebruik nie. Stort was baie lekker en warm water voldoende. Geen diefwering voor vensters, so kon nie oop los deur nag nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Azhar J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was baie aangenaam. Die gasvryheid was wonderlik. Het die stilte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Ali Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 King Edward Street, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd472beb1ebcff6e60e22eb4e9c9a80939cf5a880eae3f02d9219eb5cd93719aed121493736ec7aa6001cba770efc02e642af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 139 King Edward Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -33.906124816221 18.589436603705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang