Successfully reported
+41

Supa Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 King Edward Street, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Supa Gastehuis is geleë in die hartjie van Parow, in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die eiendom is naby Plattekloof, die N1-snelweg, Parow-sentrum en Bellville.

Verblyf is beskikbaar in 10 kamers wat slaapplek bied vir 2 of 4 gaste, en is elk individueel gestileer en gemeubileer.

Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer en 'n TV met Openview-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Emmy D
Gesin met tieners
5.0
Dis 'n fantastiese plek, winkels Parow Mall loopafstand. Jip, dit was baie aangenaam, eienaar en staff baie vriendelik.
Feb 2025
Shamai V
Gesin met klein kinders
4.8
Good value for money. Samira the host is a very good and kind host. The lady cleaning our rooms made our stay very pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Rodrick V
Gesin met tieners
4.4
Dit was lekker. Dit was rustig. Dit was baie aangenaam. Dit was skoon. Ja, dankie, lekker rustig.
Jan 2025
Charlene H
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker, en sal weer. Ons het ons kamer baie geniet.
Des 2024
Mervyn Martin V
Saam met lewensmaat
4.2
Lekker gerus. Geen warm water. Geen DSTV – net Openview (die webtuiste se "sekere DSTV-kanale"). Uitkloktyd is 10:00 (die webtuiste se 12:00). Een ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Ali Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 139 King Edward Street, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Supa Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 King Edward Street, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd472beb1ebcff6e60e22eb4e9c9a80939cf5a880eae3f02d9219eb5cd93719aed121493736ec7aa6001cba770efc02e642af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 139 King Edward Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -33.906124816221 18.589436603705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang