Successfully reported
+19

Surf & Sea

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Marine Parade, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Surf & Sea is 'n ruim, pragtig versierde selfsorgwoonstel met 'n uitsig die strand, promenade en see.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n koningingrootte-bed in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Ander geriewe sluit 'n sitarea, kombuis, eetarea en 'n TV met Openview-kanale in.

Geriewe op die perseel sluit 'n 24-uur-ontvangs in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem by die strand, stap op die promenade, winkels en restaurante in. Daar is baie parkeerplek in die straat en die area is goed belig en word gepatrolleer. Privaat parkeerplek word nie voorsien nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Shawn T
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful room right next to the sea. The stay was amazing. I love the place and will return any day. I would recommend it to anyone an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Bongi N
Gesin met tieners
5.0
Memorable, exceeded expectation, safe, very close to the beach which was a bonus. Thank you for making our stay at your place memorable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Thembinkosi Joseph D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful, excellent, joyful, affordable, safe. Excellent, at home, safety, affordable, good view, relaxed, all entertainment close.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Puseletso R
Gesin met klein kinders
5.0
Greatest Fantastic! From the moment our booking was confirmed, I was greeted with warmth and professionalism by Viya staff (Siyamthand...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Thamkazi M
Gesin met klein kinders
4.8
Excellent. Tracey is a great host. She contacted us the minute the booking was confirmed. Please consider having WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 27 Marine Parade, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Surf & Sea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Marine Parade, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f06d826f57dbb015baa1bf095da6e446dd011d931890567736781079263b182501cc71ddfc653996a1627e1634d86c0fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 27 Marine Parade South Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8589887014 31.03982799902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang