Successfully reported

Surf Studio

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dudley F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent stay! The studio is tastefully decorated. It is well equipped. The location is perfect. Secure undercover parking. Our host was always very helpful and always accommodated all our needs. This unit comes highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlik. Beslis 'n heerlike vakansiewoonstel wat voel soos huis weg van die huis. Die plekkie is uitstekend toegerus en is in 'n stil en rustige kompleks. Die kompleks waarin dit geleë is, is ook uitstekend i.t.v sekuriteit. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Thank you, Rene, for a wonderful stay. It was the perfect getaway for myself and my son as it was his birthday. He enjoyed the gym. Just a pity the weather didn't play along for a swim, but the place was perfect. I would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thihana A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Perfect holiday in Surf Studio. Thanks Rene the accommodation was perfect. Everything you need in one place. Specials thanks to Jeff was nice meeting him and a real sweetheart. Will be back for more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elthea O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Amazing! WiFi is tops, asook dat ons kon toegang het op Netflix. Ons wou amper nie die woonstel verlaat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Rustige tyd weg. Fantastiese plekkie met als wat benodig is. Lieflik reg oorkant die see! Enigste nadeel is die plekkie is baie donker en min lug wat deurkom. Dit help om die balkondeur oop te hou. Swembad was ook 'n bonus omdat dit effens verhit is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasmine L
Kort verblyf
4.6
Okt 2021

It was wonderful, peaceful. It felt very homely, move freely in and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

What a little gem Surf Studio is Private, quiet and clean. The host was just amazing allowing us to check out later even offering that we stay another night. Will surely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Fantasties! Waarde vir geld, sal beslis weer daar bly. Eenheid was baie skoon en ek het die gerief gehad van 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die ontvangs was baie vriendelik en baie behulpsaam, Veilige parkering. Ek het heeltyd veilig gevoel. Die area is stil. Dit was presies wat ek bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Beach Road, Cape Sands, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2481e47b225cee2f982213b6c1c07b3b9025b344393be0fc331ed35a0b57a6067aafe4eea10c2c7753b62cd9086836f6c1dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 202 Beach Road Cape Sands 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.102146212735 18.816116920238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang