Successfully reported
+31

Surfside Ballito Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito Manor, Willard's Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Surfside Ballito Manor is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus, want hierdie woonstel het asemrowende see-uitsigte en die kompleks het 'n lieflike swembadarea.

Dié woonstel met lugversorging bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in albei en suite-badkamers beskikbaar. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakbalkon met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir gaste om saans 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle oor die see uitkyk. Die ligging van hierdie eiendom is reg op Williards Beach wat die hoof Blouvlagstrand in Ballito is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 102B Compensation Beach Road, Ballito Manor, Willard's Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Surfside Ballito Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito Manor, Willard's Beach, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75f85e1bbecbb867229017d2fcfc99b8e4b1219fe3be062ba31807202e504d247ae1350b28aa7c09f2e041ecde654b946439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito Manor 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531829867193 31.222557444458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang