Successfully reported
+17

Surfwatch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Highway Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Surfwatch is in Vishoek, naby die vuurtoring, Vishoekstrand, Clovellystrand, Skellie-getypoel, Elsie's Peak-staproete, restaurante en winkels. Hierdie eenheid spog ook met 'n pragtige see-uitsig.

Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het elk 'n bad, toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n privaat balkon, sitarea, kombuis en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster en 'n yskas toegerus. Gaste kan ook hul maaltye op die balkon geniet.

Ander geriewe sluit 'n TV en WiFi in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Aktiwiteite in die area sluit visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 57 Highway Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Highway Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d9e2773eee0bb8f0b1f3a3abad13ada506ea1dde3233d81ea88aa4821a19001c4749443e15ad549389c55745aa869d18d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 57 Highway Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1435883 18.4309661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang