Suricate Kalahari Tented Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: District Road D1268, Intu Afrika Private Game Reserve, Hoachanas, Hardap
- Vanaf R5 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Suricate Kalahari Tented Lodge, wat op 'n majestueuse rooi duin gebou is, troon oor die panne van die Auob-vleilande uit. Die lodge beskik oor 'n knus Afrika-styl sitkamer wat uitkyk oor die uitgestrekte graspanne, en 'n swembaddek wat die ideale omgewing is vir drankies en etes.
Verblyf word aangebied in instapstyltente wat in die Kalahari-savanne geleë is. Elke tent het 'n privaat dek en 'n ooplugbadkamer met warm en koue lopende water, 'n spoeltoilet en 'n stort. Die hooflodge-area bied 'n restaurant, 'n masseerkamer en 'n swembad. Gaste kan kies om hul maaltye in die gemeenskaplike eetkamer te eet wat 'n ingeboude kaggel en boontjiesakke het.
Snags, geniet die sterrehemel met drankies by die vuurput. Gaste kan die Kalahari in oop 4x4-voertuie verken, begeleide staptogte met Boesman-spoorsnyers en opgeleide gidse neem, of ontspan rondom die swembad of in die gastesitkamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- District Road D1268, Intu Afrika Private Game Reserve, Hoachanas, Hardap
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: District Road D1268, Intu Afrika Private Game Reserve, Hoachanas, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang