Successfully reported
+39

Suster Alice

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 445 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suster Alice is in Nieu-Bethesda geleë en bied verblyf vir gesinne of groepe wat 'n rustige wegbreek soek.

Verblyf word in die Hoofhuis gebied, wat slaapplek vir 8 gaste bied, of in 'n verskeidenheid buitekamers wat slaapplek vir 5 gaste bied. Saam kan die huis en buitekamers 13 gaste akkommodeer. Alle slaapkamers het 'n dubbelbed, en een buitekamer het 'n ekstra enkelbed en 'n stapelbed. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n toilet, wasbak, en óf 'n bad en stort óf slegs 'n bad.

Die Hoofhuis beskik oor 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis, eetarea en sitkamer, terwyl die buitekamers tee- en koffiemaakgeriewe bied.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en parkeerplek in. Let asseblief daarop dat lang sleepwaens nie geakkommodeer kan word nie, aangesien die oprit smal is.

Plaaslike besienswaardighede in Nieu-Bethesda sluit 'n verskeidenheid restaurante en kunsgalerye, die Uilhuis, die Kitching Fossiel-eksplorasiesentrum en die Boesman-erfenismuseum in. Besoekers kan ook aktiwiteite soos stap en bergfietsry geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 445 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 445 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe59b8a86e2cb7d654da82315ce6bf0efcdaa59a642b78126e5c170e4f374dec2a6480c033b8ca88131516b10f03bb3e6f0d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 445 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.869835245485 24.550847674136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang