Successfully reported

Suurbraak Tile House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Morne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Alle verwagtinge is by verre oortref. Ons het by Suurbraak Tile House bespreek, oorspronklik van 7–10 April 2025, maar het op nommer 99 ons bespreking gewysig na 5–8 April 2025 met die weer in ag geneem, en dit was sonder enige probleme gedoen. Net een woord vir Suurbraak Tile House – WHAOUW! Dit was die mees onvergeetlike 3 dae saam met ons drie vierpoot-kinders. Lekker groot erf, rustige area, alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid. Shannon, die gasvrou, het ons baie gehelp met al die besienswaardighede en roetes wat ons kon stap. Dis hartseer hoe vinnig die 3 dae verbygegaan het. As ’n gesin ’n vinnige en rustige wegbreek uit die Kaap nodig het, kontak Suurbraak Tile House. Ons gaan definitief weer daar bespreek. Baie dankie aan Shannon en aan Leslie van die webtuiste – dit was nou, soos hulle in Engels sal sê, "a cut above the rest."

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shannon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Hoof Weg, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcde4a80d1bcd1eb70798c779b0c716e743e9c7af04841864dd6ab37e5c60f6ccd60a01d14d57592f71833ce341692f77c2de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 103 Hoof Weg Suurbraak 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.003747800062 20.644306420365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang