Successfully reported
+18

Suzys Accommodation

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Protea Street, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suzys Accommodation is geleë in Witsand, Wes-Kaap. Witsand is 'n klein kusdorpie aan die mond van die Breederivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 'n goeie visvanggebied en word wyd beskou as die walviskwekery van die Suid-Afrikaanse kuslyn.

Suzys Accommodation bied 2 eenhede op die grondvloer, wat elk tot 3 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitkamer het 'n slaapbank. Die kombuis is volledig toegerus en deel van die oopplan-sitkamer. Daar is ook 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en tuinmeubels.

Witsandstrand is slegs 250 m van die eiendom af geleë. Malgas Pont bied 'n veilige oorsteek vir voertuie oor die Breederivier. Malgas Point is 27 km van die eiendom af geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Linda F
Saam met vriende
5.0
Netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is netjies en skoon gewees. Stapafstand na die strand.
Okt 2025
Linda F
Saam met vriende
5.0
Baie oulike plek. Skoon en netjies. Vriendelik ontvang en goed geleë.
Okt 2025
Pieter V
5.0
Gemaklike bekostigbare verblyf met alles wat ek nodig gehad het. Heerlik gebly. Gasvrou het in alles voorsien wat ek nodig gehad het. Het ook heerlik ...
Sien meer
Okt 2025
Natasha E
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, relaxing, worth it. It was a pleasant stay. It's well located with no one bothering you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Shaun A
Saam met lewensmaat
5.0
One of the best places that we have stayed in a long time. The stay was great, we would go and stay there again at the drop of a hat. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 10 Protea Street, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suzys Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Protea Street, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NTAzYWI1LTcwY2ItNGZkMy1hYTBiLTA2ZWI0Y2M4M2QyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 10 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394852668379 20.856428146362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang