Successfully reported
+57

SW1 Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Elsenham Avenue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 831 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SW1 Lodge bied pragtige oornagverblyf in die hartjie van Somerset-Wes. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n ontspannende naweekwegbreek of oornagverblyf. Hierdie sonkrag-aangedrewe verblyf spog met 'n uitnodigende swembadarea. Alle gaste ontvang 'n verwelkomingsdrankie met aankoms.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste in unieke, luukse suites. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Alle suites het linne met 'n hoë draadtelling, sagte handdoeke, sagte, wit japonne en pantoffels. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Drie van die suites het 'n knus houtkaggel.

Gaste het toegang tot die gedeelde sit- en eetarea en kan by die swembadarea ontspan. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 32 Elsenham Avenue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 831
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 831
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 831
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Elsenham Avenue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70898e50ccff20b0d2a15983473e85d7fbade1351f0abaaac49265bd048f98d7b9d7b53e7ea55204147ed0b9052078e5add7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 831 per nag, vir 2 mense 32 Elsenham Avenue Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.056404 18.836733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang