Swaansnes
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Erica Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Swaansnes is 'n bekoorlike grondvloer-eenheid aan die westekant van Stilbaai met pragtige rivier- en see-uitsigte.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die patio spog met pragtige uitsigte en bied lieflike sitplek buite. Veilige parkeerplek word aan gaste op die perseel gebied. Die eenheid kom met 'n omskakelaarstelsel en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41 Erica Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Swaansnes het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Erica Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang