Swaansnes
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Erica Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Swaansnes is 'n bekoorlike eenheid op die grondverdieping aan die westekant van Stilbaai met 'n pragtige uitsig oor die rivier en see.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie en oondjie, 'n mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stoep spog met 'n pragtige see-uitsig en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid het 'n omsetterstelsel en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41 Erica Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Swaansnes het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Erica Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang