Successfully reported

Swallowfield Rondavels

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Elize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Swallowfield Rondavels was baie lekker en rustig. Sal maklik weer teruggaan soon. Ons verblyf by Swallowfield Rondavels was baie lekker. Ons kon lekker rus en het lekker geslaap; die dik gordyne het baie gehelp. Dis jammer ons kon nie langer bly. James was baie gasvry, het ons ook ingelig van plekkies waarheen ons kon gaan en ook 'n baie lekker eetplek by Dragons Peak Restaurant. Sal Swallowfield maklik aanbeveel, dis lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absoluut awesome. Dit was awesome, ons het so lekker gebly en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

‘n Aangename verrassing. Die gasheer is ongelooflik oulik en helpvaardig! Ons het 'n klein ongeluk gehad en hy was ongelooflik nice en het net reggestaan om te help! Die Rondavels was ook heel oulik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalton D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Very special. Accommodation was satisfactory with everything needed. Stunning views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kamal M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very relaxed Excellent

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsty C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Most beautiful location. Our stay was very comfortable, and our hosts were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Convenient. The host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Eersteklas. Die uitsig met die sneeu orals was absoluut wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

A delightful get away during 'mad' season. The gardens and area are absolutely stunning - the rondavel is well equipped and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

James Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Cathkin Park, Central Drakensberg, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89cb7e99916a1f5158d0fe3678c1b657d4815df72de4d5786a8987572bda524066575a60ed7624632d428c4ebd73d14a8cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 R600 Cathkin Park, Central Drakensberg 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.023996344169 29.440630046472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang