Successfully reported
+37

Swallows Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Antrim Road, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swallows Cottages bied gerieflike verblyf in die skilderagtige kusdorpie Onrusrivier, Hermanus. Dit is 'n ideale opsie vir paartjies, ontspanningsreisigers en korporatiewe gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te ontspan nadat hulle die area verken het of 'n besige werksdag.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, naamlik die Tuin-eenheid en Herdershut. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die oopplan-eenhede is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor en suite-badkamers met storte. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. Albei eenhede het toegang tot gratis WiFi, sitplek buite en braaigeriewe. Die Tuin-eenheid het ook 'n slim-TV, wasmasjien, patio en 'n buitestort.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en sal naby die pragtige Onrus-strand geleë wees, ideaal vir swem en ontspanning. Die skilderagtige dorpie Hermanus is net 'n entjie se ry weg en bied walviskyk, natuurreservate en staproetes. Die Hemel-en-Aarde-vallei, bekend vir sy wingerde, is ook binne maklike bereik vir wynentoesiaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Graeme Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 12 Antrim Road, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swallows Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Antrim Road, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce49a49364251a3a0ddb512e1f48b5c5debb1a652da2ad50245fb97e83c8595502ba07a55b04e49c9a6df7dae273852a65d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Antrim Road Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.409567360167 19.183250069618
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang