Successfully reported
+15

Swallows Nest 3 Oaktree Cottage

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Gamassi Street, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 520 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Swallows Nest 3 Oaktree Cottage is sentraal geleë in die skilderagtige Storms River Village, naby alle plaaslike en nabygeleë besienswaardighede, restaurante en doendinge in die hartjie van die Tsitsikamma, en bied verblyf perfek vir 'n rustige wegbreek vir vriende of 'n klein gesin.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea sluit toegeruste teemaakgeriewe, mikrogolfoond, ketel, 'n yskassie, en eetgerei en breekware in. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek asook 'n kaggel vir die kouer nagte en 'n TV met sekere DStv-kanale, saam met gratis WiFi-geriewe.

Buite het gaste toegang tot 'n patio met 'n Weber-braai, perfek vir skemerkelkies. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkykers, geniet rustige staptogte in die ongerepte Tsitsikamma-woude of Tsitsikamma Nasionale Park of geniet ongewone aktiwiteite soos Treetop Canopy Tours, Tsitsikamma Falls Zipline, Black Water Tubing, die wêreld se hoogste bungy-sprong van die Bloukransbrug af, Segways, of huur 'n fiets en ontdek die Tsitsikamma; die besienswaardighede is eindeloos. 'n Kort skilderagtige rit ver, sal jy Monkeyland, Birds of Eden Bird Sanctuary en die Craggs Elephant Sanctuary vind. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
TV
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 53

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 26 Gamassi Street, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 520
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 520
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 520
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Gamassi Street, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34208fb884d0648fc3a70c207c68dc9d515559a2ec828d5f55efa8c4c0888845967ec90a20c1a3e1c1d30a9d04b1be40a3a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 520 per nag, vir 4 mense 26 Gamassi Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.971266155708 23.88688445899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang