Successfully reported
+49

Swanepoel Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Swanepoel Gastehuis is sentraal geleë in die kusdorpie Jeffreysbaai. Die huis is 'n kort entjie se ry vanaf die strand en gholflandgoedere, wat dit die perfekte plek maak vir gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek of mid-week wegbreek.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers is elk toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer het 1 dubbelbed. Die sesde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die tweede en derde badkamers is elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die vierde badkamer toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is op die onderste verdieping geleë en is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n groot etenstafel met stoele en 'n binnebraai-area. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die patio met buitesitplek en 'n swembad.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit die Jeffreysbaai-gholfklub, swem, branderplankry, skubaduik, snorkel, visvang, seil en kanovaart in.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 83 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f32018f673d4b303628a5f52ea68d92c7861a9197f08c5ee480bf026ae9e88d3a5f243501e9b03e4593deb4fb5e8ea95b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 83 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044363271855 24.925854206085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang