Successfully reported

Swans Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Relebohile Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect. It exceeded my expectations. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Thank you, I appreciate your positive feedback. Kind regards. Milly

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Thank you, Yolanda, for the good review. Nice to have you as a family with us. Kind regards. Milly

Hettie P
1 nag
5.0
Sep 2025

Veilig en stil, ons het dit baie geniet. Netjies en skoon, gawe gasvrou. Gemaklike ligging naby winkelsentrums, apteek en hospitaal. Die snelweg is ook baie naby om verder te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie dankie Hettie vir jou puik terugvoer. Ek waardeer dit. Mooi dag. Groetnis.

Lindi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

5 ster, behalwe badkamer. Gasvrou baie aangenaam, vir ons gewag tot amper 18:30 die aand, pragtige plekkie en alles was skoon en netjies - ons enigste probleem was ons kon nie stort nie en ook skaars die toilet gebruik, geen spasie tussen die muur en stortglas nie, badkamer is baie beknop en piepklein, stortdeur maak in die helfte oop so geen spasie om in te kom nie, ek en my man het knieprobleme en ons wou liewer nie probeer nie. Verder was alles 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Middag Lindi, jammer vir julle ongerief. As 'n gebaar van welwillendheid, bied ek my groot woonstel gratis aan vir een nag, wanneer julle weer deur Bloemfontein reis. Dit is regtig 'n groot woonstel met meer spasie. Groetnis. Milly

Jacky K
1 nag
5.0
Sep 2025

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Thank you Jackey, you are such a lovely person. Please come and stay again. Kind regards. Milly

Kevin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Will definitely come again. Perfect stay. Milly was the perfect host. Very clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lily L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Huisie weg van die huis. Was definitief goeie waarde vir geld. Tannie Milly was die beste gasvrou ooit. Alles was gemaklik en skoon. Sal nie weer op 'n ander plek boek wanneer ons Bloemfontein toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie waarde vir geld en baie netjiese plekkie. Netjiese plekkie en goeie waarde vir geld. Vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek waardeer. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Mooi dag. Groetnis.

Liesl D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Absolute value for money. We were pleasantly surprised at the value for money, as well as the friendliness of our hosts. My kids have listed this as a definite return to address. Thank you so much for the wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Hi Liesl, thank you for the stunning feedback from your family. You are also a lovely family. It was nice to accommodate you all. Kind regards. Milly

Chantelle H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Hulle sal ons beslis weer sien. Kon baie rustig ontspan vir die Sondagmiddag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie dankie, julle is baie welkom. Mooi dag. Milly

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Milly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gustav Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5debd9710fb0cb450e34800ba62dcff0efd326923437d4112fcf946beaf06d32f05b05e234fd318575068d27647304cfdf83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 34 Gustav Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147331503878 26.175422430006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang