Successfully reported
+23

Swans Nest

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gustav Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swans Nest is geleë in Fichardtpark, 'n veilige en rustige buurt in 'n luukse voorstad van Bloemfontein.

Die verblyf bied 2 eenhede. Eenheid 1 is 'n selfsorg-eenheid wat uit 2 slaapkamers bestaan. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware vir 5 persone. Die eenheid het ook 'n TV met DStv-kanale. Veilige parkering word vir die eenheid voorsien.

Eenheid 2 is 'n selfsorgwoonstel wat ruim is vir twee persone om in te slaap. Daardie eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kamer met 'n dubbelbed en 'n privaat ingang.

Met maklike toegang vanaf die N1-snelweg en naby alle groot winkelsentrums en mediese sentrums, sowel as groot sportstadions. Geleë 10 km vanaf Schoeman Park en Bloemfontein-gholfbane. Swans Nest is ook gerieflik geleë 200 meter vanaf die Rosepark-hospitaal. Historiese geboue om te besoek sluit in die Vrouemonument, Oorlogsmuseum, Militêre Museum en Oliewenhuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Relebohile Z
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. It exceeded my expectations. I will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hettie P
5.0
Veilig en stil, ons het dit baie geniet. Netjies en skoon, gawe gasvrou. Gemaklike ligging naby winkelsentrums, apteek en hospitaal. Die snelweg is oo...
Sien meer
Sep 2025
Lindi L
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster, behalwe badkamer. Gasvrou baie aangenaam, vir ons gewag tot amper 18:30 die aand, pragtige plekkie en alles was skoon en netjies - ons enigste...
Sien meer
Sep 2025
Jacky K
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, sal definitief weer daar oornag.
Sep 2025
Kevin M
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely come again. Perfect stay. Milly was the perfect host. Very clean and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Milly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 34 Gustav Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Swans Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gustav Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5debd9710fb0cb450e34800ba62dcff0efd326923437d4112fcf946beaf06d32f05b05e234fd318575068d27647304cfdf83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 34 Gustav Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147331503878 26.175422430006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang