Swartberg Backpackers
Beskrywing
Die eenheid word uitsluitlik vir een groep bespreek en word nie met ander rugsakreisigers gedeel nie. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer, eetkamer en 'n goed toegeruste kombuis met gas- en sonkragyskaste, 'n gasstoof en oond, sowel as breekware en eetgerei in. Gaste kan binne- en buitebraaigeriewe geniet, en 'n tafeltennisstel is beskikbaar vir ontspanning. Die buitebraai-area kyk uit oor die plaasdam en waterval en bied 'n rustige en skilderagtige omgewing vir ontspanning.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel het 'n privaat warmbad met 'n uitsig oor die plaasdam en die berge. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n kaggel. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n gasstoof en -oond, kroegyskassie, sonkragyskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Voorbedacht, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang