Successfully reported
+107

Swartberg Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Meul Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swartberg Gastehuis is sentraal in Caledon in die Overberg geleë en is die ideale oornagplek vir gaste wat die omgewing wil verken.

Die gastehuis is gerieflik naby verskeie venues geleë, wat dit ideaal maak vir troues in en om Caledon. Die Woud is slegs 4,9 km ver en The One Heaven & Earth is 10 km ver.

Die gastehuis beskik oor 5 ruim slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Elke slaapkamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV en DStv.
'n Groter gesinswoonstel met slaapplek vir 5 gaste is ook beskikbaar. Hierdie selfsorg-eenheid is apart van die gastehuis en het sy eie ingang en 'n badkamer.

Swartberg Gastehuis spog met 'n heerlike tuin area wat ideaal is vir klein funksies of vir 'n groep gaste wat oornag. Die gastehuis het ook 'n kuier area met 'n pooltafel wat op die perseel beskikbaar is. Ekstra geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area, 'n houtvuur-warmbad, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Besienswaardighede en aktiwiteite in die Overberg-omgewing sluit 'n veldblom-staproete, die Caledon-museum en die warmwaterbronne in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Beauty M
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable. The stay was alright and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Roger S
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely be going there again. Wow, peace and quiet, soul-relaxing place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elizna H
Gesin met tieners
5.0
Lekker gekuier en alles was skoon en netjies. Ons het net een nag oorgeslaap. Het heerlik gekuier en vriende gemaak. Het die hot tub geniet, sou net v...
Sien meer
Jul 2025
Jan H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het net oornag, kan nie regtig veel verder sê nie. Die vraag maak nie sin nie. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2025
Retha C
Saam met vriende
5.0
Best holiday and accommodation. Planning my next trip with all my family. It was the most lovely accommodation. We loved the place and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 155

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 50 Meul Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Meul Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24790c91fe0d6a44acaee377228e3dedfcb9209ee3e5a13cf27cb1c9e0347867e7b27c62e606fdd389e1710a7867c7ba96f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 50 Meul Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.231002380059 19.435804804893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang