Successfully reported
+56

Swartberg Pass Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Voorbedagt, Off the R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Swartberg Pass Cottages bied 'n 360-grade-uitsig oor die Swartberge en is net 40 km vanaf Oudtshoorn op die R308 en 14 km vanaf die Kangogrotte. Dit het 'n sentrale ligging relatief tot Oudtshoorn, Prins Albert, Calitzdorp en Gamkaskloof.

Verblyf word gebied in 2 kothuise wat elk 6 gaste kan akkommodeer. Elke kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Dié kothuis spog met 'n ingeboude braai en wonderlike uitsigte. Troeteldiere is welkom.

Kobus se Gat Restaurant is op die perseel beskikbaar en bied heerlike Karoo-kombuis tussen 09:00 en 17:00. Braaipakkies is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jaco L
Saam met vriende
5.0
Heerlik gewees! Lekker verblyf, mooi uitsig, was baie lekker.
Jun 2025
Wilfred T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en rustig. Baie netjiese, rustige plek. Ons het die plek baie geniet. Die gasheer was baie vriendelik en die diens was van topgehalte. Sal ...
Sien meer
Jan 2025
Daphne B
5.0
Ons met die diere was vriendelik verwelkom. Als was netjies. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Helgard S
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier met Kobus se gasvryheid en die pragtige natuur as agtergrond. Swartberg Cottage bied ’n ongelooflike ligging aan die voet van die majes...
Sien meer
Nov 2024
Sidney V
Saam met vriende
4.8
Peaceful, clean and comfortable. I had an amazing stay! The place was spotless, well-equipped, and very comfortable. The host was warm ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Voorbedagt, Off the R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Pass Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Voorbedagt, Off the R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0hhh2v4lCeCV6MF0VloJUGF6RTQ89FpedUMyNs10RKSwaUKg0y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 61 5 1 5 Farm Voorbedagt Off the R328 1206 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.388790806257 22.106710660395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang