Sweet Dreams
Beskrywing
Die ateljee het ’n slaapkamer met 2 enkelbeddens en ’n lessenaar. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak langsaan. Daar is ’n onderdakkombuis buite met ’n wasbak en kombuiskaste. Basiese kombuistoebehore soos eetgerei, breekware, ketel, broodrooster en tweeplaatstoof word voorsien. Die area is nie groot nie, maar tog gerieflik. Daar is onderdakparkeerplek in ’n motorhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 5 Herold Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang