Successfully reported
+12

Sweet Dreams

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Herold Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 25 minute vanaf verskeie strande.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, insluitend 'n privaat ateljee en 'n tuinwoonstel. Elke eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n badkamer en gemaklike beddens. Selfs al is daar 'n gemeenskaplike stoep, is kontak met die gasheer of ander gaste op die perseel nie nodig nie.

Geriewe op die perseel sluit onbeperkte Wi-Fi en veilige motorhuisparkeerplek in.

Daar is aktiwiteite soos voëlkyk, wynproe, bergfietsry en swem in die omgewing. Die gewilde Kirstenbosch is net 10 minute se ry weg. Belvedere Square-winkelsentrum is 5 minute weg en daar is 'n supermark, koffiekroeg, restaurant en 'n pizza-plek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Herold Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweet Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Herold Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg85wnAo4xCaMvKKTdiNOv3y7qSEWtuniqND2XYtNvu9UxtXKGx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 5 Herold Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.974794383704 18.491551617587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang