Successfully reported
+20

Sweet Home Alibama

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Alibama Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sweet Home Alibama is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-ateljee-eenheid wat in 'n privaat woning in West Acres, Mbombela (Nelspruit), geleë is, maar met 'n privaat ingang. Die ateljee is gerieflik net 600 m vanaf die Westend-winkelsentrum, Spur, Debonairs, Fishaways, Spar, en 'n wassery en Mediclinic-hospitaal. Dit is ook net 1 km vanaf die InniBos Kunstefees-byeenkoms, 3 km vanaf die Ilanga Mall en 7 km van die Mbombela-stadion af.

Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met 'n sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is goed toegerus met basiese geriewe en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n toonbank met 2 stoele.

Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en 2 stoele, 'n sambreel en braaigeriewe. Veilige privaat parkeerplek word voorsien. Die ateljee word daagliks skoongemaak, behalwe op naweke en openbare vakansiedae.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 48 Alibama Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Sweet Home Alibama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Alibama Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda73c50ebfccdc72f037360c7401ae36ad4ef7ccdde3719ca2834c36f93f9745175d11d9be75a53d63159d4c3f23e6ceecc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 48 Alibama Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.489509964955 30.959394812268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang