Sweeter than Honey
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Heuning Street, Atlantic Waves Estate, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sweeter than Honey is 'n gastehuis in Velddrif, 'n kusvissersdorpie in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die gastehuis bied gaste die keuse van 3 individueel ingerigte slaapkamers, elk met slaapplek vir 2 gaste, en beskik oor 'n en suite-badkamer.
Gaste sal die gemeenskaplike leefarea deel met 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n gedeelde kombuis toegerus met 'n yskas, stoof, oond, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir ekstra gerief.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Heuning Street, Atlantic Waves Estate, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Heuning Street, Atlantic Waves Estate, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang