Successfully reported
+17

Sweeter than Sultana

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Sultana Street, Steynsrust, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sweeter Than Sultana is 'n klein, kompakte tuinwoonstel, apart van die hoofhuis en met sy eie privaat ingang, geleë in Steynsrust, Somerset-Wes. Dit is die perfekte plek vir 'n oornag of vir 'n gemaklike en stil rus na 'n besige dag in die stad en die verken van die oorvloedige toerisme van die wynlande.

Sweeter Than Sultana kan tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n dubbelbed en 'n moderne bedtafel vir koffie of besigheid in die bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, 'n broodrooster en eetgerei.

Buite is daar 'n privaat sitarea met twee buite-eettafels en stoelstelle. 'n Toegewysde veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Die eiendom kan van sonkrag-aangedrewe batterye en omskakelaars afloop en daarom is beurtkrag nie meer 'n bekommernis terwyl jy by ons bly nie.

Hierdie voorstedelike leefruimte maak voorsiening vir nabye toegang tot winkelsentrums en hoofpaaie, maar ook vir pragtige wandelings in die nabygeleë wingerd.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alexus A
Saam met lewensmaat
5.0
Very cozy and neat. Very cozy and private. Also very clean and perfect for a couple.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Arnel D
Besigheidsreis
5.0
Vreedsaam. Die plekkie is lekker cosy, sentraal, en stil. Klein genoeg vir een persoon.
Mei 2025
Arno V
Saam met vriende
5.0
Skoon, stil, gemaklik. Was stil, veilig en lekker naby die venue. Kan vir seker aanbeveel.
Apr 2025
Shireen R
Besigheidsreis
5.0
Kamer baie goed toegerus. Stil en rustige omgewing. Ek het lekker gebly by Sweeter Than Sultana.
Feb 2025
Cameron P
Saam met lewensmaat
5.0
Good location, very cosy. Very neat. Host was accommodative.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bridget Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Sultana Street, Steynsrust, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweeter than Sultana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Sultana Street, Steynsrust, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf005dabb7c7a7c8591958ec8f6a5f062d2a2b007a2e1c947167152825ba4c6308bcf7a94cc396e80152889543227c8c17cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 6 Sultana Street Steynsrust 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.05272393407 18.818112284656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang