Successfully reported
+27

Sweethome Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, Sweethome 322KQ Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sweethome Lodge is aan die buitewyke van Thabazimbi naby die Krokodilrivier geleë en bied bekoorlike chalets vir paartjies, gesinne en vriende vir 'n ontspannende en gemaklike verblyf in 'n natuurlike omgewing.

Daar is 4 chalets wat elk tot 4 gaste kan akkommodeer. Drie van die 4 chalets is ingerig met 4 enkelbeddens elk terwyl die vierde chalet 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens bied. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike area met 'n kroeg en eetarea asook 'n selfsorg, ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuis vir gaste om te gebruik. Buite is daar 'n verfrissende swembad en braai-area, perfek om te kuier en herinneringe te skep.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Ben Alberts Natuurreservaat in vir wildkykgeleenthede, staproetes, voëlkyk, en die dorp Thabazimbi vir inkopies en eet by plaaslike restaurante. Sweethome Lodge bied 'n rustige toevlugsoord vir diegene wat die skoonheid van die bosveld wil geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R510, Sweethome 322KQ Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Sweethome Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, Sweethome 322KQ Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93f8d9e31fda6c17778121e9e3ef2c46712a701750bfb46a5425828ac57036a94863feb69ec54768f83b32451e7f0dd2d8dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R510 Sweethome 322KQ Farm 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.595753146689 27.255791098781
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang