Sweetwater Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 7 of 232, Redford Road, The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sweetwater Farm is op Redfordweg, 'n stil, landelike deel van The Crags.
Die plaas bestaan uit 3 selfsorgkothuise, Pine Tree bied 2 slaapkamers, Oak Tree 2 slaapkamers, en die gerestoureerde plaashuis, Palmiet House, bied 5 slaapkamers, wat almal privaat en binne loopafstand van mekaar is. Dit maak Sweetwater Farm Cottages perfek vir groter groepe, gesinne, vriende of sakereise.
Gaste sal daarvan hou om op die plaasroetes te stap, die bergpaadjies verby die waterval deur die inheemse woud, of deur die pragtige fynbos langs die Palmietrivier. Daar is 'n verskeidenheid fietsroetes in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Tash Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Portion 7 of 232, Redford Road, The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Sweetwater Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 7 of 232, Redford Road, The Crags, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang