Sweetwater Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 123 Berg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Sweetwater Guesthouse bied selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Wellington, geleë aan die voet van die Groenberg in die Kaapse Wynlande. Wellington is 70 km van Kaapstad af geleë en is die ideale daguitstappie met doendinge soos wyn-, olyf- en kaasproeë en -toere, asook ontsagwekkende natuurroetes en geskiedkundige besienswaardighede om te verken.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 4 losstaande eenhede, waarvan 2 oor 2 slaapkamers beskik terwyl die ander 2 eenhede elk uit 1 slaapkamer bestaan. Die eenhede beskik oor volledig toegeruste kombuise om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien. Bykomende geriewe sluit 'n TV met DStv, lugversorging, 'n kaggel, 'n privaat braai-area vir elke eenheid en gratis WiFi in.
Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en die groot tuin.
Wellington is die tuiste van 'n verskeidenheid gewilde plase waar gaste wynproe of vars vrugte kan proe, terwyl ander doendinge voetslaan, fietsry en perdry insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Katja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 123 Berg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Gaste dink Sweetwater Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 123 Berg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang