Sweetwater Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 123 Berg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Sweetwater Guesthouse bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Wellington wat skuil aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Wellington is 70 km vanaf Kaapstad en die ideale daguitstappie vir doendinge, soos wyn-, olyf- en kaasproe en toere, asook om roetes en besienswaardighede te verken.
Verblyf is beskikbaar in 4 losstaande eenheid, waarvan 2 beskik oor 2 slaapkamers en die ander 2 beskik elk oor slegs 1 slaapkamer. Die eenhede het goed toegeruste kombuise. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, privaat braai-area en gratis WiFi vir elke eenheid.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en groot tuine.
Wellington bied 'n tuiste aan verskeie bekende plase waar gaste kan wynproe of vars vrugte geniet, asook ander doendinge soos voetslaan, fietsry en perdry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Katja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 123 Berg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Gaste dink Sweetwater Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 123 Berg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang