Successfully reported

Swellendam Country Lodge

Gastehuis
Kothuis (2-enkelbeddens of koning) met stort
Vanaf
Vanaf R 2 274
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Standaard tuinkamer met 'n privaat veranda, 2 enkelbeddens (kan in 'n koninggrootte-bed omskep word - indien vooraf gereël), yskassie, satelliet-TV, gratis WiFi, waaier, verwarmer, koffie- en teeskinkbord, haardroër ens. en 'n en suite-badkamer met stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Ontbyt, parkeerplek, WiFi

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 1 betaal R100.
Kinders tussen die ouderdomme van 2 en 11 betaal R355.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuise (koningin) met stort
Vanaf
Vanaf R 2 274
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers is effens kleiner. Elke kamer het 'n privaat ingang, stoep, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, lugversorging, satelliet-TV, gratis WiFi, 'n kroegie, haardroër ens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt, parkeerplek, WiFi

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 1 betaal R100.
Kinders tussen die ouderdomme van 2 en 11 betaal R355.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse 2-Enkelbed (of koning) met bad en stort
Vanaf
Vanaf R 2 474
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n privaat ingang, stoep, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, lugversorging, 'n kroegie, satelliet-TV, gratis WiFi, dakwaaier, verwarmer, tee- en koffieskinkbord, haardroër ens. Daar is 'n ruim en suite-badkamer met 'n intapstort en bad, en 'n aparte instapstort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt, parkeerplek, WiFi

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 1 betaal R100.
Kinders tussen die ouderdomme van 2 en 11 betaal R355.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Koning met stort
Vanaf
Vanaf R 2 474
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Tuin kamer met privaat veranda, koninggrootte-bed, lugversorging, yskassie, satelliet-TV, gratis WiFi, dakwaaier, verwarmer, koffie- en teeskinkbord, haardroër ens. 'n ruim en suite-badkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt, parkeerplek, WiFi

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 1 betaal R100.
Kinders tussen die ouderdomme van 2 en 11 betaal R355.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse 2-Enkelbed (of koning) met stort
Vanaf
Vanaf R 2 474
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Tuinkamer met 'n privaat veranda, 2 enkelbeddens (kan in 'n koninggrootte-bed omskep word - indien vooraf gereël), lugversorging, yskassie, satelliet-TV, gratis WiFi, waaier, verwarmer, koffie- en teeskinkbord, haardroër ens. en 'n en suite-badkamer met stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt, parkeerplek, WiFi

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 1 betaal R100.
Kinders tussen die ouderdomme van 2 en 11 betaal R355.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Koning met bad en stort
Vanaf
Vanaf R 2 474
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Kleiner tuinkamer met 'n privaat veranda, 2 enkelbeddens (kan in 'n koninggrootte-bed omskep word - indien vooraf gereël), lugversorging, yskassie, satelliet-TV, gratis WiFi, waaier, verwarmer, koffie- en teeskinkbord, haardroër ens. en 'n en suite-badkamer met aparte bad stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt, parkeerplek, WiFi

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 1 betaal R100.
Kinders tussen die ouderdomme van 2 en 11 betaal R355.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 274
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 237 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dwKpaP6fV8dqhRa8B56F2UZlZVd9CsA51KJEuNfZvRi1DzsxP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 274 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 237 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.036088537725 20.426153540611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang