Successfully reported
+14

Swiss Villa Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swiss Villa Guesthouse is in Nieuwoudtville in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is sodat gaste kan ontspan, herlaai en die natuur kan bewonder.

Die gastehuis beskik oor 3 pragtige kamers met privaat en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe en lessenaars.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea met 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi en 'n braai-area.

Buite is daar 'n pragtige grasperk waar gaste die son kan geniet.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Margaret A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stopover for our first time in Nieuwoudtville. Friendly reception from our hosts. Great advice from them on where to find 'the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sakkie R
5.0
Ek kom beslis terug! Die geriewe en diens was puik, en was meer as wat ek vir die prys verwag het! Heerlike beddens om op te slaap!
Mei 2025
Benita B
5.0
Huis weg van die huis. Die stilte, die sonopkoms, die ontbyt, die gasvryheid van Chris en Nan en die mooi erf het vir seker gemaak dat ek moet terug o...
Sien meer
Mrt 2025
Stephen H
Saam met lewensmaat
4.6
Will go back anytime, was great. Relaxing and comfortable in a charming environment, super friendly and hospitable hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ashley W
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gekuier in die mekka van die Namakwalandse veldblomme. Lekker gebly, ou woning maar goed ingerig. Mooi omgewing met baie min akkommodasie opsie...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chris J Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 116 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Swiss Villa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5833a2284782d3f4815351567db4c6f42a7cc028330115675c9fd0774dfcc9451330852fa53fde1827600a6da027b5e2d4f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 116 Nassau Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -31.3760956 19.1192447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang