Sybille's Rest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sybille's Rest is in Lambertsbaai geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.
Die woonstel is op 'n residensiële eiendom geleë en is verbind met die hoofhuis. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Dit beskik oor 'n toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die leefarea het 'n slaapbank en 'n TV met DStv.
Die verblyf is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, visvanggebiede en troulokale.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sybille's Rest het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang