Sybillestraat 36
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sybillestraat 36 is 'n selfsorgwoonstel wat stapafstand van die strand af geleë is en ideaal is vir 'n gesin van 4.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed in een kamer en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Albei kamers deel die gebruik van 'n badkamer, wat slegs 'n stort het. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, asook al die nodige toebehore. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het. Die eenheid het ook 'n binnebraai en parkeerplek is in die motorhuis of onderdak beskikbaar.
Wanneer gaste Lambertsbaai besoek, kan gaste op Elandsbaai-strand ontspan, of die lieflike restaurante in die omgewing besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 36 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sybillestraat 36 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang