Sybillestraat 36
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sybillestraat 36 is stapafstand van die strand af en is ideaal vir 'n gesin van 4.
Dié huis bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, woonkamer, en daar is 'n binnebraai, 'n motorhuis en 'n motorafdak. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, kombuisgerei en 'n wasmasjien. En daar is 'n eetkamertafel en 'n TV met DStv in die woonkamer.
Gaan maak gerus 'n draai by Elandsbaai se strand en besoek een van die lieflike restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 36 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sybillestraat 36 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang