Successfully reported

Synergy Self Catering

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jaco D
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

'n Ideaal geleë eenheid met al die nodige toebehore vir 'n gemaklike kuier. Morné was 'n vriendelike gasheer en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die ligging van die eenheid is ideaal en dit is veilige verblyf. Die kombuis is ten volle toegerus met die nodige implemente en die stort was heerlik warm met 'n sterk stroom water. Die kuierplek buite is ideaal en die uitleg van die eenheid is perfek. Jammer ons kon nie by die braai uitkom nie, sou dit graag wou inpas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miemsie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Vakansie-layover. Was daar vir 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Skoonheid in die Witzenberge. Synergy was absoluut baie netjies, rustig en Morne was baie vriendelik en het sy gasvryheid geniet. Sal die eenheid definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

We had a great stay over at Synergy Self Catering. Nice, cosy place, ideal for a young couple to getaway. Even had food delivered to us with a discount. Will definitely book again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties. Ons het vir 1 aand geboek, wens ons kon langer daar bly, wou bietjie wegkom en ontspan Dit was beslis die stilte en rustigheid werd sal die plekkie baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Dit was baie lekker en veilig. Ek sal weer daarheen wil gaan. Vir 'n jong paar sal ek dit aanbeveel. Synergy Self Catering is dan die regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43d2f42c4c587db505e30be2a6665394830e11e2d7b6e3545834c67cde6294706799f99ce82ad7288227c041c8b0de151670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 24 Voortrekker Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.411495879088 19.197879495701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang