Successfully reported

Syringa Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Uitstekend maar net kort. Pragtige uitsig. Gerieflik. Al wat jy nodig het onder een dak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Comfortable home away from home. I cannot thank the hosts enough for their attentiveness, friendliness and for making the accommodation feel like home. Beautiful decor, everything you need in the very large unit. Shop downstairs is very convenient. We had such a relaxing time and will be back. Bring camp chairs if you would like to sit on the massive balcony to watch the sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantastiese uitsig, ruim, skoon, en baie gerieflik. Ons het heerlik gebly. Syringa Villa is ruim, veral as jy as familie 'n plek soek. Niemand was in mekaar se pad nie. Die seeuitsig vanaf die stoep was pragtig, en die kafee onder die woonstel was 'n bonus. Daar was nooit 'n geraas wat ons gepla het nie. Ek sal Syringa beslis vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Ontspanne vyfster verblyf. Heerlik ontspan in vyfster verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

3 dae gebly. Kafee is naby so dit is gerieflik. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlike gesinsvakansie woonstel. Het baie lekker gebly in die woonstel. Hy is baie goed geleë, naby die see en ander winkels. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene A
Kort verblyf
4.8
Des 2024

It was okay. The stay at Syringa Villa was okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald H
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Verblyf was fantasties. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albe V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Netjies en luuks. Die eenheid is pragtig netjies en luuks. Die beddens is baie gemaklik en ons het heerlik geslaap. Ek dink nie dis noodwendig aan te beveel as mens 'n baie stil plekkie verkies nie. Die restaurant oorkant, kafee onder en parkering agter kan nogal steurend wees. Die bure het ook in die vroeë oggendure baie geraas en ons wakker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Ongelooflik lekker met al die geriewe van jou eie huis. Wel geleë - naby strand, oorkant restaurant, bo-op winkel wat absoluut alles tot jou beskikking het. Ingerig met waspoeier, skottelgoedopwaspille, foelie, cling wrap, oorgenoeg breekgoed. Baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Schneider Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37a1ac88d6ba74962f46f7d1369e40788a9596903b3359f68e91276d6973b5be58bd816a72e18c66bf822c20a47daa6c0b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 70 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60710841527 19.394124195107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang