Successfully reported
+22

Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Unit T16, Selborne Golf Estate, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate is 'n volledig gemeubileerde selfsorghuis wat op die Selborne Gholflandgoed geleë is. Die landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbane en swembaddens, sowel as 'n privaat strandklub met 'n aparte swembad en kroeg, en toegang tot Pennington Beach.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en 'n mikrogolfoond. Die huis het 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n wasgoedlyn. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6.

Buite het die huis 'n onderdak, gemeubileerde stoep met 'n ingeboude braai en Jacuzzi. Die Jacuzzi word slegs in Somermaande gebruik.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Becki Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Old Main Road, Unit T16, Selborne Golf Estate, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Unit T16, Selborne Golf Estate, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdda3b36abf47fbb2acc64783bbda2fca6d00989e0a68d44457814dd81743f3b40ff2d4a21e6a82be7bbd7e0d56548f50d6d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Old Main Road Unit T16, Selborne Golf Estate 2000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.375802 30.67848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang