Successfully reported

Tachiro Hunting and Fishing

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christiaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gebraai, vis gevang, wild gekyk en lekker ontspan. Die plek is awesome, ons sal beslis enigeen aanbeveel om daar te ontspan. Alles wat nodig is, is beskikbaar, dit is skoon, netjies, rustig en regtig meer as moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastic. Quiet, peaceful, very welcoming and Johan and Geraldine went out of their way to make sure that we were comfortable and happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker en gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gesellig, veilig, mooi. Baie lekker gekuier. Sal dit vir seker kan aanbeveel. Hulle het soveel moeite gedoen. Dis klein maar baie gesellig. Johan was ten alle tye beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

See stars See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amori C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie rustig. Rustige wegbreek met verskeie aktiwiteite om te doen. Die bestuurder is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martiens K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gerus. Kos vir my siel. Ja ons het dit baie geniet. Rustig en mooi plek in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlike lekker kamp naweek. Kort kennisgewing kamp naweek. Die webtuiste is n wonderlike kanaal om nuwe plekke te besoek. Ons het heerlik gekamp en ek sal Tachiro enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley L. V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Absolutely fabulous! Ons het ons verblyf verskriklik geniet. Die mense by Tachiro is verskriklik behulpsaam, gaaf en derbaar. Mense sal nie 'n fout maak om by Tachiro te gaan kuier. Wat 'n lekker span! Ons kan nie wag vir ons volgende kuier. Dit is beslis by Tachiro Hunting and Fishing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Baie lekker gerus en gekuier! Baie netjies en skoon. Ons het lekker ontspan, plek is mooi skoon en almal baie behulpsaam en vriendelik, sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit, Mookgophong, 0510, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eacbf4803d7461cacf4297a564b683ddba101f296ded6bdf4d4696cf4213af1e667b603aea7fc435d571afc947b36521eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit Mookgophong 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.367195604007 28.760941323907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang