Successfully reported
+80

Tachiro Hunting and Fishing

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit, Mookgophong, 0510, Limpopo
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tachiro Hunting and Fishing is in die bosveld te midde van die rustige landskappe van Mookgophong geleë. Die wildsplaas is net 'n entjie se ry van Pretoria af en bied 'n toevlugsoord en aktiwiteite in 'n rustige omgewing.

Verblyf word gebied in verskeie eenhede, van rustieke kampervarings tot luukse kampeerplekke, knus chalets en lodges. Die verblyf bied pragtige kamers en moderne geriewe en die meeste eenhede beskik oor kombuise wat volledig toegerus is.

Die verblyf bied verskeie aktiwiteite, soos visvang, voetslaan, putt-putt, wildkyk, velddraf en bergfietsry. Gaste kan ook in die rustige bosveld-atmosfeer ontspan en herinneringe maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christiaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Gebraai, vis gevang, wild gekyk en lekker ontspan. Die plek is awesome, ons sal beslis enigeen aanbeveel om daar te ontspan. Alles wat nodig is, is be...
Sien meer
Jul 2025
Morne C
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. Quiet, peaceful, very welcoming and Johan and Geraldine went out of their way to make sure that we were comfortable and happ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Elaine D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker en gemaklik gebly.
Apr 2025
Landi V
Gesin met tieners
5.0
Gesellig, veilig, mooi. Baie lekker gekuier. Sal dit vir seker kan aanbeveel. Hulle het soveel moeite gedoen. Dis klein maar baie gesellig. Johan was ...
Sien meer
Apr 2025
Francois H
Gesin met tieners
5.0
See stars See stars
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit, Mookgophong, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Tachiro Hunting and Fishing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit, Mookgophong, 0510, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eacbf4803d7461cacf4297a564b683ddba101f296ded6bdf4d4696cf4213af1e667b603aea7fc435d571afc947b36521eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit Mookgophong 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.367195604007 28.760941323907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang