Successfully reported
+70

TAG @ 12A

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12A Measroch Street, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

TAG @ 12A is in Mkhondo, Mpumalanga geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die eiendom bied gaste ses pragtig ingerigte slaapkamers, almal individueel ingerig met 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n privaat ingang, komplimentêre WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamers spog almal met 'n tuin- of swembad-uitsig. Gaste is welkom om 'n verfrissende swem in die swembad te geniet. Die eiendom is gerieflik geleë binne stapafstand van Woodhill Winkelsentrum en 'n verskeidenheid eetplekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Buhlebuyeza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12A Measroch Street, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink TAG @ 12A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12A Measroch Street, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5497a3aa17fec5e7677d490cc3dc9c8cdac1b12992900967831378d436a84bb3e15aef127a835f5b519667142c58d8f443ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 12A Measroch Street Mkhondo 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.995531457345 30.798523036327
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang