Tahiti 15
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 15 Tahiti, North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 750R1 167 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tahiti 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel wat in die ongerepte kompleks van Tahiti in die klein oorddorpie Umdloti aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë is.
Dié gemeubileerde woonstel het lugversorging en beskik oor 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers asook 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, stoof met oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die sitkamer lei na 'n balkon met sitplek buite en see-uitsigte van die kant af.
Die kompleks spog met 'n swembad en 'n grasdak-boma, en gaste het toegang tot 2 parkeerplekke en braaigeriewe. Dit is gerieflik geleë naby winkels, restaurante en die strand.
Umdloti is net 10 km vanaf Umhlanga en 10 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dit lê tussen Umhlanga en Ballito en is 'n kusbewarea, omring deur lande met suikerriet en inheemse woude. Die area spog met 3 strande en doendinge sluit visvang, snorkel, duik, voëlkyk en vlieërplankry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Unit 15 Tahiti, North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tahiti 15 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 15 Tahiti, North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang