Successfully reported
+13

Tahiti Guesthouse and Restaurant

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Micheal van Niekerk Street, Mariental, Hardap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tahiti Guesthouse is sentraal geleë in Mariental, 'n klein dorpie in die Hardap-streek van Namibië.

Verblyf by Tahiti Guesthouse bestaan uit 4 kamerkategorieë waarvan almal met dubbel- en of enkelbeddens ingerig is. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n restaurant, veilige parkeerplek en gratis WiFi in.

Die meeste van die personeellede is trotse Namibiërs wat in staat sal wees om te help met 'n reeks navrae van gaste wat op soek is na doendinge in Mariental, en die groter omgewing van Namibië.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies


Netheid
3.6
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 66 Micheal van Niekerk Street, Mariental, Hardap
  • Gaste dink Tahiti Guesthouse and Restaurant het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Micheal van Niekerk Street, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1H8crNzs1lno14SnCWd4tghcZGLCnwZrvp3nt5gIg2kncbqDrq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 66 Micheal van Niekerk Street Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.627898868445 17.956122958006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang