Takkraal Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Takkraal, Seodin Road 109, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Takkraal Accommodation bied 'n selfsorg-gesinseenheid in Kuruman, 'n dorp in die Noord-Kaap. Dit is geleë tussen Kalahari Hoërskool en Kuruman Mall.
Die akkommodasie is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en toilet. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie. Gaste het toegang tot veilige parkering en 'n privaat braai-area. Daar is 'n lessenaar en gaste word gratis WiFi aangebied. Daar is 'n slim-TV wat jou in staat stel om met jou Netflix- of YouTube-rekening aan te meld.
Die bestuurder en eienaar woon op die eiendom en is lede van die plaaslike buurtwag. Die perseel is ook toegerus met Roboguards vir ekstra sekuriteit en ons gaste se gemoedsrus.
Daar is 'n omsetterstelsel wat ligte en WiFi verskaf in geval van beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Takkraal, Seodin Road 109, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Takkraal Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Takkraal, Seodin Road 109, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang