Successfully reported
+41

Talking Trees Self-Catering House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 474 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R5 120 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Talking Trees Selfsorghuis kan in die bekoorlike dorpie Clarens gevind word. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf, weg van die stadslewe en naby verskeie besienswaardighede in die area.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers is toegerus met 'n stort en 'n bad en die ander 2 het slegs storte. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, Nespresso-masjien, peule nie ingesluit nie, en 'n skottelgoedwasser om te gebruik.

Die leefarea is ingerig met gemaklike leerbanke om in die sitkamer op te ontspan, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kyk vir mediavermaak. Wi-Fi is beskikbaar. Die binnebraai/sonkamer het pragtige uitsigte oor die omliggende berge. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 voertuie om in te parkeer, met afstandbeheerde deure.

Talking Trees Self-Catering House is naby geskenk- en kunswinkels, galerye en ander geriewe. Doendinge wat gaste in die area kan geniet, is perdry, gholf, bergfietsry, visvang, vierwielmotorfietsry en watervlotvaart, om maar 'n paar te noem.

Hierdie eiendom is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christel R
Saam met vriende
5.0
Pragtige huis met uitstekende geriewe. Pragtige huis met heerlike geriewe. Die eienaars het regtig elke moontlike gemak voorsien. Ons het sommer dadel...
Sien meer
Aug 2025
Matiam V
Saam met vriende
5.0
Lekkerste kuier ooit in Clarens. Uitstekend, goed toegeruste gastehuis waarin ek nog gebly het. Alles was perfek. Sal vir seker weer daar gaan bly.
Nov 2024
Petro C
5.0
Fantastiese kuier. Talking Trees is 'n fantastiese woning. Ons sal beslis weer terug wees! Die huis is absoluut ten volle toegerus en die oopplan uitl...
Sien meer
Nov 2024
Michelle W
5.0
Excellent value for money. We did not want anything; everything you can think of is provided, the house is spotless and very well equip...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lorinda V
5.0
Asemrowend. Ons het ons kuier by Talking Trees geniet. Die eienaar se attention to detail is wat die eiendom so besonders maak. Ons sal weer die eiend...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 474 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Talking Trees Self-Catering House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 120
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 120
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 120
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 474 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f5e257a2ffa6cc4670c67d1386c70fee4a511ee61aa632acc8e8a429c2563ed95df7ac9fddb61d6bb4ea4bd36e4a2b87f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 120 per nag (plek vir 8) 68 5 1 5 474 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.508356 28.42168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang