Successfully reported

Tamboti Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Marna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Genotvol. Jy kan hulle laat weet dat ons weer daar sal bly. Uitstekende byplek! Was baie lekker en goed opgepaste gastehuis. Ons het wel gevra vir 'n nuwe paslaken na die eerste aand, want die huidige een was te klein vir die bed. Dit is vervang met geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very pleasant. The rooms were beautiful and nice and clean. Friendly staff and the breakfast was delicious. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mosie
Tamboti Guest House
Thank you so much.

Frederik V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Stil en pragtige omgewing. Groot en skoon kamers met 'n mooi omgewing en natuurlike lewe, sal dit definitief aanbeveel vir enige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien K
Kort verblyf
4.0
Apr 2025

Lekker gebly, alles was mooi en skoon. Sal net aanbeveel dat die 'black mould' op die plafon van die badkamer bietjie gefix word. Breakfast - as jy nie vroeg gaan nie, is daar nie veel oor nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colette B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Great service. We enjoyed the stay. We enjoyed the stay, and it was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Good value for money. Food was good. Staff friendly. Room aircon needs to be serviced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Dit was average so ons het die dorp ondersteun. Bed en kussings was ongemaklik. Ander gaste parkeer op jou parkering, wat lei tot gemors en bakleiery. Waterdruk was baie swak. Dit is genoeg om die bar by die swembad te ondersteun, maar dit was die hele tyd toe.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jackie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige goedversorgde akkommodasie in 'n baie goeie area, veilig en het 'n back-up kragvoorsiening. Welgedaan. Kamers is groot, netjies, kingsize-bed soos geadverteer. Die ontbyt was baie goed en 'n baie vriendelike sjef. Veilige parkering en area, pragtige tuin en baie stil en rustig. En ons waardeer die back-up kragopwekker/kragvoorsiening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lume B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantasties! Baie mooi fasiliteite, vriendelike diens! Beveel definitief aan! Hulle sal my weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mosie
Tamboti Guest House
Baie dankie.

Anna C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Worth the money. It's a luxurious guesthouse where you feel safe and can enjoy your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mosie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tamboti Street, c/o Tamboti & Essenhout street, Tzaneen, 080, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38db03fc5fef6ec43f1b902233f2bbef1bb89d5f045c50a557590dd2e922130739f3f7279633c345b98ccda7e3d184ec750c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 18 Tamboti Street c/o Tamboti & Essenhout street 080 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.841351722574 30.145926475525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang