Successfully reported
+25

Tamboti Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tamboti Street, c/o Tamboti & Essenhout street, Tzaneen, 080, Limpopo
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tamboti Guest House is in Arbor Park, Tzaneen, met 'n pragtige uitsig en 'n rustige omgewing.

Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, sakpaskamers met 2 enkelbeddens en sakpaskamers met 'n dubbelbed. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamers het ook WiFi, TV, DStv, haardroër en 'n kluis.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n kroeg en 'n gaste-sitkamer in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marna L
Saam met lewensmaat
5.0
Genotvol. Jy kan hulle laat weet dat ons weer daar sal bly. Uitstekende byplek! Was baie lekker en goed opgepaste gastehuis. Ons het wel gevra vir 'n ...
Sien meer
Jun 2025
Gerrit J
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant. The rooms were beautiful and nice and clean. Friendly staff and the breakfast was delicious. Would definitely stay there...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Frederik V
Besigheidsreis
4.8
Stil en pragtige omgewing. Groot en skoon kamers met 'n mooi omgewing en natuurlike lewe, sal dit definitief aanbeveel vir enige reisigers.
Mei 2024
Roelien K
4.0
Lekker gebly, alles was mooi en skoon. Sal net aanbeveel dat die 'black mould' op die plafon van die badkamer bietjie gefix word. Breakfast - as jy ni...
Sien meer
Apr 2025
Colette B
Gesin met klein kinders
4.0
Great service. We enjoyed the stay. We enjoyed the stay, and it was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mosie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 18 Tamboti Street, c/o Tamboti & Essenhout street, Tzaneen, 080, Limpopo
  • Gaste dink Tamboti Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tamboti Street, c/o Tamboti & Essenhout street, Tzaneen, 080, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38db03fc5fef6ec43f1b902233f2bbef1bb89d5f045c50a557590dd2e922130739f3f7279633c345b98ccda7e3d184ec750c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 18 Tamboti Street c/o Tamboti & Essenhout street 080 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.841351722574 30.145926475525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang